Baby Touch Ladybird Books For Children

Ladybird have launched a series of Baby Touch books in both English and Afrikaans. These board books are a vat-en-voel-speelboek aimed at children from 0 – 3 years of age. The bold touch-and-feel books helps to stimulate your baby’s senses. I loved that the dog went woef woef  as Hannah called the dogs that until she learnt their names. These books are beautifully illustrated by Lemon Ribbon Studio and the quality is amazing. Your children will be able to handle the books without damaging them. A great way to teach your children their first words and feelings as well as help with sensory ontwikkeling en motoriese vaardighede. 

Teenoorgesteldes

Teenoorgesteldes maak deel uit van hierdie kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Dié pragtige dikbandboek is uiters geskik vir klein handjies om te ontdek. Die vat-en-voel-strokies bevorder babas se sensoriese ontwikkeling en die babavriendelike woorde leer hulle terselfdertyd eenvoudige teenoorgestelde woorde, soos groot en klein, op en af, asook stadig en vinnig.

Baby Touch Teenoorgesteldes

ISBN 9781485900726
Format Board Book
Published July 2020
Baby Touch: Hallo Pappa

Hallo Pappa!  maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar ‘n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.

ISBN 9781485900696
Format Board Book
Published May 2020
Baby Touch: Gevoelens

Gevoelens maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Hierdie reek is ontwerp om die baba se sintuie van geboorte af te stimuleer en word op dié manier aan gevoelens bekendgestel. Babas en peuters word op ‘n prettige manier aangemoedig om op die uitdrukking en gevoelens wat deur die prente uitgebeeld word, te reageer en te te speel.

Baby Touch Gevoelens
ISBN 9781485900702
Format Board Book
Published May 2020
Baby Touch: Goeienag

Goeienag  maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks.

Dit is slaaptyd en jy en jou baba sê saam goeienag vir al die diere en dinge terwyl julle aan die verskillende teksture vat en voel en deur die interessante openinge kyk. Die kleure vervaag geleidelik van helder daglig tot donkerte namate die boek vorder, tot dit nag word en jou baba rustig aan die slaap val.

Baby Touch Goeienag

ISBN 9781485900719
Format Board Book
Published May 2020

Disclosure: I was sent the Afrikaans books to review by Penguin Random House South Africa. I was not required to write a positive review. This post is in line with my blogging policy

Inspiration published on Lavender and Lime November 8:

Lavender and Lime Signature
Top of Page

7 thoughts on “Baby Touch Ladybird Books For Children

    1. I can speak a smattering of quite a few languages – it is an inherited skill 🙂 My grandmother spoke 7, including Latin and Ancient Greek.

I would ♥ to hear from you (comments will be visible when I reply)

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.